(013) 741 1025/6 (013) 741 2622/3 (013) 741 1889 14106 West Acres www.bergvlam.co.za ontvangs@bergvlam.co.za Beste Ouers SEWES HOKKIETOERNOOI 24 Julie 2015 JUNIOR EN SENIOR DOGTERSHOKKIESPANNE IN DERDE KWARTAAL Curro Nelspruit het ons skool uitgenooi om aan die eerste dogtershokkie astro-sewestoernooi in die Laeveld deel te neem. Skole wat deelneem: Hoërskool Nelspruit Lowveld High School Curro Nelspruit Hoërskool Bergvlam Uplands College Penryn College Wedstryde: Alle wedstryde sal op Curro Nelspruit se Astro-baan plaasvind. Elke wedstryd sal 7 min aan n kant wees met n 2 min waterbreuk. Die formaat van die wedstryde op hierdie stadium werk uit dat elke skool ten minste twee wedstryde per dag sal speel. Wedstryde sal op Donderdagmiddae gespeel word. Spanvereites: Elke skool moet n junior (o/15 en jonger) en senior (o/17 en jonger) inskryf. Elke span betaan uit 10 spelers. Afrigters: Mev. Fullard: 0/16-0/17 Me. Swart: 0/14-0/15 Skeidsregters: Elke skool moet twee nie-spelende skeidregters voorsien. Kostes: Dit kos elke span n R1000 vir die seisoen wat deur die skool betaal word en dus nie van die spelers verhaal word nie. Vervoer: Die skool se bussie is bespreek vir Donderdagmiddae, maar die krieket kry voorkeur. Sou daar krieketwedstryde weg wees en die bussie nie beskikbaar wees nie, moet elke hokkiespeler van eie vervoer gebruik maak. Indien ons met die skoolbus ry, sal ons direk na skool vertrek en ongeveer 17:00 terug wees. Medies: Daar sal mediese personeel tydens die wedstryde op die gronde beskikbaar wees. Vrywaring- en mediese vorms: Elke speler moet die aangehegte vrywaring- en mediese vorm (ook beskikbaar op ons www.bergvlam.co.za se hokkieblad) voltooi en inhandig by die onderskeie afrigters voor die BRAND MET TROTS 1 BURN WITH PRIDE
aanvang van die eerste wedstryd. Geen speler sal toegelaat word om op die bus te klim of n wedstryd te speel sonder dat die dokumentasie ingedien is nie. Inskrywingsvorm: Die vrywaringsvorm dien as inskrywing vir elke speler. Die eerste 10 inskrywings sal voorkeur geniet. Wedstyddatums: 30 Julie 6 Augustus 13 Augustus 20 Augustus 27 Augustus 3 September Voorbeeld wedstrydrooster: Die rooster sal roteer deur die seisoen. Finale roosters sal op n latere staduim beskikbaar wees. 30 Julie 2015 14:40 NHS VS LHS 15:00 CUR VS BV 15:20 PEN VS UP 15:40 LHS VS CUR 16:00 BV VS PEN 16:20 UP VS NHS Oefensessies: Daar sal geen oefensessies wees nie. Dit is elke speler se eie verantwoordelikheid om fiks en vaardig te bly. Wedstryddrag: o14 o15: o16 o17: Bergvlam hokkiewedstryddrag (blou), blou kouse en tekkies, Eerste span wedstryddrag, rooi kouse en tekkies. Louise Fullard HS Bergvlam Sewes Organiseerder 0790170405 Louisefullard@gmail.com Annemarié Kleynhans Hoof BRAND MET TROTS 2 BURN WITH PRIDE
MEDIESE INLIGTING MEDICAL INFORMATION 1. Moet deur leerders se ouers ingevul word. Must be completed by learners parents. 2. Heg asseblief afskrifte van die voor- en agterkant van die mediese kaart aan. Please attach copy of front and back of medical card. HOOFLID / MAIN MEMBER VAN / SURNAME VOORNAME / FIRST NAMES ID Nommer / ID Number Geboortedatum / Date of Birth Beroep / Occupation Huistaal / Home Language Huwelik Status / Marital Status Persoon verantwoordelik vir rekening / Person responsible for payment of the account Volle naam / Full Mnr/Mr: Me/Mrs: names Woonadres / Home address Werksadres / Work Address Kode / Code Tel Posadres / Postal Address Kode / Code Tel Mediesefonds / Medical Fund Fonds Nr. / Fund No. Naaste Familie / Nearest Family Naam Verwantskap / Relationship Adres / Address Kode / Code Tel Kind se besonderhede / Child s particulars Naam / Name Gebooortedatum / Date of birth Allergieë / Allergies Geen mediese fonds. Tref asseblief die volgende reëling: No medical fund. Please make the following arrangements: BRAND MET TROTS 3 BURN WITH PRIDE
VRYWARINGSVORM Voltooi en stuur terug na Hoërskool Bergvlam 1. Ek, as ouer of wettige voog van ouderdomsgroep(o14/o15/o16/o17) erken hiermee dat my kind 'n reg tot eie risiko het en dit mag uitoefen tydens die HOKKIESEISOEN vanaf 1 Maart 2015 tot 31 September 2015. 2. Sover ek weet verkeer hy/sy in goeie gesondheidstoestand. Ek dra my magte as ouer oor aan die personeel van Hoërskool Bergvlam om indien nodig my kind na die naaste dokter te verwys indien mediese behandeling /chirurgie vir my kind nodig mag wees. (meld hier enige besonderhede i.v.m. u kind se gesondheid en/of enige bedrywighede waaraan hy/sy nie mag deelneem nie.) 3. Indien dit so gebeur dat mediese dienste benodig mag word onderneem ek, die ondergetekende om sodanige kostes, vervoer ingesluit, ten volle te vereffen. 4. Ek aanvaar dat redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en ek onderneem om Hoërskool Bergvlam en die personeel te vrywaar van enige eise met betrekking tot beserings, skade, verlies van goedere of lewe wat mag ontstaan. 5. Ek aanvaar dat my kind onderworpe is aan die gesag van die personeel en reëls soos neergelê deur die skool. Ek vertrou dus dat Hoërskool Bergvlam se personeel in elke situasie in alle billikheid verantwoordelik sal optree 6. Ek gee hiermee toestemming dat hy/sy aan alle aktiwiteite mag deelneem. Ek versoek egter die verantwoordelike persoon om op die volgende te let: OUER/VOOG DATUM ID NOMMER: BRAND MET TROTS 4 BURN WITH PRIDE
INDEMNITY FORM Please complete and return to Hoërskool Bergvlam 1. I, as parent and legal guardian of age group(u14/u15/u16/u17) hereby agree that my child has a right to exercise a free choice and own risk during the HOCKEY SEASON from 1 March 2015 to 31 September 2015. 7. As far as I am aware, my child is in good health. I grant permission to the staff member of Hoërskool Bergvlam that is in charge, to transport my child to the nearest doctor listed, should any emergency arise where my child requires medical or surgical attention. 8. I, the undersigned, confirm that I will take full responsibility for any cost involved in the transport or services of any medical attention that my child may receive in such an emergency. 9. I accept that the staff of Hoërskool Bergvlam will take all reasonable responsibility for my child, and act in accordance with this. I hereby release Hoërskool Bergvlam and the staff of any claims with regard to injury, damage or loss of items or life that may occur. 10. I understand that my child is subject to this authority and any regulations that the school or staff member may lay down. 11. I hereby give permission that he/she may participate in all activities. I would however like to bring your attention to the following: (please note any details with regard to your child s health and/ or any activities that he/she may not participate in.) PARENT/GUARDIAN DATE ID NUMBER: BRAND MET TROTS 5 BURN WITH PRIDE